Alexa Demara is 'n Amerikaanse aktrise, skrywer, model, produsent en filmregisseur. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Closing Time (2008).
Filmografie Televisiereekse 2008: Extra 2008: Closing Time 2010: MTV Video Music Award 2010: Wish You Were (Here) 2011: Happy Endings (TV series) 2019: Bond Girl 2019: Celebrity Beach Fashion Styles
Video's 2008: It's Always Sunny in Philadelphia Season 3: Sunny Side Up
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse entrepreneurs Kategorie:Geboortes in 1999