Ava Deluca-Verley (gebore 27 September 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blinder (2013) en The Way Way Back (2013), en in die televisiereeks Growing Up Fisher (2014).
Filmografie Rolprente 2013: Blinder 2013: The Way Way Back 2018: Ring of Silence
Televisiereekse 2014: Growing Up Fisher
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu