Majandra Delfino (gebore 20 Februarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Zeus and Roxanne (1997) en Life as We Know It (2010), en in die televisiereeks Roswell (1999).
Filmografie Rolprente 1997: Zeus and Roxanne 1999: The Secret Life of Girls 2003: Reeseville 2010: Life as We Know It
Televisiereekse 1997: The Tony Danza Show 1999: Roswell 1999: Katie Joplin 2007: Quarterlife 2011: State of Georgia 2014: Friends with Better Lives
Televisierolprente 2004: Celeste in the City 2009: Pulling 2009: Web of Lies 2012: Family Trap 2013: The Farm 2015: Nerd Herd
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu