Julie Davis (* 1969) is 'n Amerikaanse regisseuse, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Love You, Don't Touch Me! (1997), Amy's Orgasm (2001), Finding Bliss (2009), en The M Word (2014).

Filmografie Rolprente 1996: Shoot the Moon 1997: I Love You, Don't Touch Me! 2001: Amy's Orgasm 2001: All Over the Guy 2009: Finding Bliss 2014: The M Word

Video's 1993: Street Angels 1994: Witchcraft VI

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu