Viveka Davis (gebore 19 Augustus 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Curly Sue (1991), PCU (1994), Edtv (1999), en Cast Away (2000).
Filmografie Rolprente 1991: Curly Sue 1994: PCU 1999: Edtv 2000: Cast Away
Televisiereekse 1987: Sweet Surrender
Televisierolprente 1984: Mr. Success 1987: Student Exchange 1990: Sisters 1993: I Can Make You Love Me 1995: Naomi & Wynonna: Love Can Build a Bridge 1999: My Last Love
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu