Sujata Day (gebore 27 Junie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Brooklyn Nine-Nine (2013), Life in Pieces (2015), en Insecure (2016).
Filmografie Rolprente 2019: Blowing Up Right Now
Televisiereekse 2008: Karlifornia 2010: Raveena and the Vampire 2011: The Misadventures of Awkward Black Girl 2013: Brooklyn Nine-Nine 2013: Sistah Did What? 2013: Little Horribles 2013: Cheap Date 2013: True Friendship Society 2014: Naked Problems 2014: Larry & Lucy 2015: Life in Pieces 2015: Big Breakin''' 2015: Unfollowers 2016: Insecure 2016: Brian Remus: Science Genius 2016: Smoky Knights 2017: Girls Guts Glory 2018: Dell: Tales of Transformation Televisierolprente 2016: Tiny House 2018: Revenge Tour''
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu