Alana de la Garza (gebore 18 Junie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mr. Fix It (2006) en in die televisiereekse Law & Order (1990), CSI: Miami (2002), en Law & Order: LA (2010).
Filmografie Rolprente 2006: Mr. Fix It
Televisiereekse 1990: Law & Order 2002: CSI: Miami 2004: The Mountain 2010: Law & Order: LA 2013: Do No Harm 2014: Forever 2016: Criminal Minds: Beyond Borders
Televisierolprente 2012: Deadly Hope Chiefs
Video's 2011: Law & Order Goes West
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu