Madison De La Garza (gebore 28 Desember 2001) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Desperate Housewives (2004), Good Luck Charlie (2010), en Bad Teacher (2014).

Filmografie Rolprente 2016: Caged No More

Televisiereekse 2004: Desperate Housewives 2008: The Demi and Selena Show 2010: Good Luck Charlie 2014: Bad Teacher 2014: Muertoons

Televisierolprente 2012: Demi Lovato: Stay Strong

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2001