Bailey De Young (gebore 16 September 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Murder Pact (2015) en in die televisiereekse Bunheads (2012) en Faking It (2014).

Filmografie Rolprente 2015: The Murder Pact

Televisiereekse 2012: Bunheads 2014: Faking It 2017: The Marvelous Mrs. Maisel

Televisierolprente 2014: Petals on the Wind

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu