Shauna DeBono (gebore 3 Januarie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Devotion (2019) en The Misgiving.

Filmografie Rolprente 2017: Helen's Last Love 2019: Devotion The Misgiving

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu