Kaylee DeFer (gebore 23 September 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Flicka (2006) en Red State (2011), en in die televisiereekse The War at Home (2005) en Gossip Girl (2007).

Filmografie Rolprente 2006: Flicka 2011: Red State 2011: Renegade

Televisiereekse 2005: The War at Home 2007: Gossip Girl

Televisierolprente 2004: The Deerings 2010: Ghosts/Aliens 2012: Layover 2012: Gossip Girl: XO XO

Video's 2011: Exposing Gossip Girl: Making Episode 418 2013: Darkroom

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense