Emma Degerstedt (gebore 13 April 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Curious Case of Benjamin Button (2008) en in die televisiereekse Monk (2002), Unfabulous (2004), en The Big Bang Theory (2007).
Filmografie Rolprente 2008: The Curious Case of Benjamin Button
Televisiereekse 2002: Monk 2004: Unfabulous 2007: The Big Bang Theory
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense