Kathleen Delaney (gebore 5 Maart 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Sonic X (2003).

Filmografie Televisiereekse 2003: Sonic X 2003: Funky Cops

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu