Wendy Davis (gebore 30 Junie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse High Incident (1996) en Army Wives (2007).

Filmografie Rolprente 1995: Return to Two Moon Junction

Televisiereekse 1996: High Incident 2007: Army Wives

Televisierolprente 1999: Rendezvous 2009: Kid Edition

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu