Roxann Dawson (gebore 11 September 1958) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Star Trek: Voyager (1995), The Americans (2013), House of Cards (2013), en Mercy Street (2016).

Filmografie Rolprente 2004: Jesus the Driver 2018: Breakthrough

Televisiereekse 1989: Nightingales 1992: The Round Table 1995: Star Trek: Voyager 2013: The Americans 2013: House of Cards 2016: Mercy Street

Televisierolprente 1988: Broken Angel 1989: High 1991: N.Y.P.D. Mounted 1992: Dirty Work 1992: Mortal Sins 1994: Pointman 1998: The Lost World

Video's 1996: Darkman III: Die Darkman Die

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu