Mary Bond Davis (gebore 3 Junie 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Coming to America (1988), Hook (1991), Jeffrey (1995), en New York Minute (2004).
Filmografie Rolprente 1988: Coming to America 1991: Hook 1995: Jeffrey 2004: New York Minute
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu