Erica Dasher (gebore 27 Oktober 1985) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Body Tree (2017) en in die televisiereekse Jane by Design (2012) en Timeless (2016).
Filmografie Rolprente 2009: Speak Easy 2015: Figures of Speech 2016: Dating Daisy 2017: The Body Tree
Televisiereekse 2009: The Lake 2012: Jane by Design 2015: Guidance 2016: Timeless
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu