Madison Davenport (gebore 22 November 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Possession (2012), Noah (2014), en Sisters (2015).
Filmografie Rolprente 2009: The Attic Door 2012: The Possession 2014: Noah 2015: Sisters 2015: A Light Beneath Their Feet
Televisiereekse 2013: Save Me 2014: From Dusk Till Dawn: The Series 2014: On Set from Dusk Till Dawn 2014: Muertoons
Televisierolprente 2007: The Sitter 2010: Dad's Home
Video's 2007: Christmas Is Here Again
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense