Brianne Davis (gebore 21 April 1982) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jarhead (2005), Prom Night (2008), en Synchronicity (2015), en in die televisiereeks Six (2017).
Filmografie Rolprente 2005: Jarhead 2005: Crash Landing 2007: The Haunting of Marsten Manor 2008: Prom Night 2009: American Virgin 2013: The Night Visitor 2015: Synchronicity 2016: The Night Visitor 2: Heather's Story 2016: Deadly Signal 2016: Magi 2018: Dead Water 2018: Saving My Baby A Place Apart She Ten Ferraris Three Secret Life of a Soccer Mom
Televisiereekse 2013: Scared Stiff 2016: Intricate Vengeance 2017: Six 2019: Into Me You See
Televisierolprente 2007: I'm with Stupid 2011: Bri Squared
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu