Dana Davis (gebore 4 Oktober 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Raise Your Voice (2004), Coach Carter (2005), en Prom Night (2008), en in die televisiereeks 10 Things I Hate About You (2009).
Filmografie Rolprente 2004: Raise Your Voice 2005: Coach Carter 2008: Prom Night
Televisiereekse 2006: The Nine 2009: 10 Things I Hate About You 2011: Franklin & Bash 2012: Motorcity 2018: Craig of the Creek
Televisierolprente 2005: Testing Bob Tiffany Sly Lives Here Now
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse violiste Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu