Amy Davidson (gebore 15 September 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Battle Scars (2015) en in die televisiereeks 8 Simple Rules (2002).

Filmografie Rolprente 2007: Netherbeast Incorporated 2015: Battle Scars 2017: Rose

Televisiereekse 2001: So Little Time 2002: 8 Simple Rules 2004: Life Is Great with Brooke Burke 2004: Family Face Off: Hollywood 2006: The Little Talent Show 2011: Tia & Tamera

Televisierolprente 2003: A Life of Laughter: Remembering John Ritter 2005: Annie's Point 2008: Drama in the Hills: US Weekly Presents the Top 10 Most Memorable Moments Ever 2010: Firebreather

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu