Ashley Crow (gebore 25 Augustus 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Good Son (1993) en Minority Report (2002), en in die televisiereekse Probe (1988) en Heroes (2006).

Filmografie Rolprente 1993: The Good Son 1994: Little Big League 1999: The Cracker Man 2002: Minority Report 2015: Little Paradise

Televisiereekse 1988: Probe 1992: Middle Ages 1996: Champs 1999: Turks 2006: Heroes 2011: The Secret Circle

Televisierolprente 1990: Christmas in America 1991: Final Verdict 1993: Final Appeal 1994: Because Mommy Works 1996: Dark Angel 1996: Never Give Up: The Jimmy V Story 1999: Silk Hope 2000: Going Home

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu