Jennifer Crystal Foley (gebore 26 Januarie 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The American President (1995), Dracula: Dead and Loving It (1995), Fathers' Day (1997), en The Hunger Games: Mockingjay - Part 2 (2015).
Filmografie Rolprente 1995: The American President 1995: Dracula: Dead and Loving It 1997: Fathers' Day 1997: 35 Miles from Normal 2003: They Would Love You in France 2015: The Hunger Games: Mockingjay - Part 2
Televisierolprente 1996: The Making of a Hollywood Madam
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu