Brittany Curran (gebore 2 Junie 1990) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 13 Going on 30 (2004), Dear White People (2014), en Intrepid, en in die televisiereeks Twisted (2013).

Filmografie Rolprente 2004: 13 Going on 30 2008: The Uninvited 2008: The Adventures of Food Boy 2014: Dear White People 2015: Exeter 2015: Double Daddy 2017: The Man from Earth: Holocene 2018: Captured Intrepid

Televisiereekse 2007: Yay Me! Starring London Tipton 2013: Twisted 2015: The Magicians 2018: FraXtur

Video's 2007: The Haunting Hour: Don't Think About It 2009: Legally Blondes 2014: Caught a Ghost: Get Your Life

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu