Valerie Curtin (gebore 31 Maart 1945) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alice Doesn't Live Here Anymore (1974), All the President's Men (1976), ...and justice for all. (1979), en Toys (1992).

Filmografie Rolprente 1974: Alice Doesn't Live Here Anymore 1976: All the President's Men 1978: A Different Story 1979: ...and justice for all. 1980: Inside Moves 1982: Best Friends 1984: Unfaithfully Yours 1992: Toys

Televisiereekse 1982: Nine to Five

Televisierolprente 1990: Women and Men: Stories of Seduction

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu