Tawny Cypress (gebore 8 Augustus 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente World Trade Center (2006) en Brooklyn's Finest (2009), en in die televisiereekse Heroes (2006) en Warehouse 13 (2009).
Filmografie Rolprente 2006: World Trade Center 2009: Brooklyn's Finest 2011: Remains 2018: Inez & Doug & Kira
Televisiereekse 2005: Jonny Zero 2006: Heroes 2007: K-Ville 2009: Warehouse 13 2011: Unforgettable
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu