Patti D'Arbanville (gebore 25 Mei 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Modern Problems (1981), The Fan (1996), en Morning Glory (2010), en in die televisiereeks Third Watch (1999).

Filmografie Rolprente 1967: Erotic Salad 1968: Flesh 1970: The House 1973: L'Amour 1977: Bilitis 1977: La fille d'Amérique 1978: Big Wednesday 1978: The Fifth Floor 1980: Hog Wild 1981: Modern Problems 1981: Sois belle et tais-toi 1985: The Boys Next Door 1988: Fresh Horses 1989: Wired 1996: The Fan 1998: Archibald the Rainbow Painter 2010: Morning Glory Manson Girls

Televisiereekse 1987: Wiseguy 1993: South Beach 1994: New York Undercover 1999: Third Watch

Televisierolprente 1988: Crossing the Mob 1990: Snow Kill

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu