Yaya DaCosta (gebore 15 November 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Take the Lead (2006), The Kids Are All Right (2010), In Time (2011), en Lee Daniels' The Butler (2013).

Filmografie Rolprente 2006: Take the Lead 2007: Honeydripper 2010: The Kids Are All Right 2011: In Time 2011: Stand Off 2011: Let's Stay Together 2013: Lee Daniels' The Butler 2018: Peel

Televisiereekse 2015: Chicago Med

Televisierolprente 2008: Racing for Time 2011: Weekends at Bellevue 2012: Dark Horse 2015: Whitney 2018: Faith Under Fire

Video's 2014: The Butler: Gag Reel

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu