Kristen Dalton (gebore 14 Februarie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Departed (2006), Jack Reacher (2012), en Steel Rain (2017).
Filmografie Rolprente 1995: Digital Man 2006: The Departed 2012: Jack Reacher 2012: Last Day on Earth 2012: The Cottage 2016: Sick People 2017: Steel Rain 2018: The Mother In Law Raunch and Roll
Televisierolprente 1994: Bitter Vengeance 2000: They Nest 2001: Surviving Gilligan's Island: The Incredibly True Story of the Longest Three Hour Tour in History 2002: Gleason 2006: Scarlett 2006: Christmas on Chestnut Street 2013: A Mother's Rage 2018: Destroy X Fire
Video's 1996: The Sweeper 2009: Babysitter Wanted: Behind the Scenes 2012: A Dangerous Place
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1973