Caroline D'Amore (gebore 9 Junie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Daydreamer (2007), Sorority Row (2009), Frat Party (2009), en Rollers (2010).

Filmografie Rolprente 2007: Daydreamer 2009: Sorority Row 2009: Frat Party 2010: Rollers 2013: American Idiots

Televisiereekse 2007: Bad Dad 2010: The Clinic

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense