Wallis Currie-Wood (gebore 12 Desember 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Intern (2015) en in die televisiereekse The Fashion Fund (2014) en Madam Secretary (2014).
Filmografie Rolprente 2015: The Intern Ruff
Televisiereekse 2014: The Fashion Fund 2014: Madam Secretary
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense