Rachel Crow (gebore 23 Januarie 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rio 2 (2014) en Deidra & Laney Rob a Train (2017), en in die televisiereeks Home: Adventures with Tip & Oh (2016).

Filmografie Rolprente 2014: Rio 2 2017: Deidra & Laney Rob a Train

Televisiereekse 1997: Figure It Out 2011: The X Factor Digital Experience 2012: Fred: The Show 2016: Home: Adventures with Tip & Oh

Televisierolprente 2010: Pizza & Karaoke 2012: Arthur Ashe Kids' Day 2012 2015: Invisible Sister 2017: Home: For the Holidays 2018: Schooled

Video's 2012: Chelsea's Channel

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense