Suzanne Cryer (gebore 13 Januarie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 10 Cloverfield Lane (2016) en in die televisiereekse Seinfeld (1989), Two Guys, a Girl and a Pizza Place (1998), en Silicon Valley (2014).
Filmografie Rolprente 1992: Vaudeville 1998: Wilbur Falls 2016: 10 Cloverfield Lane 2018: Regarding the Case of Joan of Arc
Televisiereekse 1989: Seinfeld 1998: Two Guys, a Girl and a Pizza Place 2006: The PTA 2014: Silicon Valley
Televisierolprente 2015: Take It from Us
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu