Valerie Cruz (gebore 18 Julie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cellular (2004) en The Loft (2014), en in die televisiereekse Dexter (2006) en The Dresden Files (2007).

Filmografie Rolprente 2004: Cellular 2014: The Loft 2016: My First Miracle

Televisiereekse 2006: Dexter 2007: The Dresden Files 2011: Off the Map

Televisierolprente 2012: The Secret Lives of Wives

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu