Lydia Cornell (gebore 23 Julie 1953) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Too Close for Comfort (1980), Knight Rider (1982), Full House (1987), en Curb Your Enthusiasm (2000).

Filmografie Rolprente 2008: Damage Done The Awesome Adventures of Frankie Stargazer Way of the Urban Soul City Limits Thug in Love

Televisiereekse 1980: Too Close for Comfort 1982: Knight Rider 1987: Full House 1987: Isabel's Honeymoon Hotel 2000: Curb Your Enthusiasm Untitled Common Denominator

Televisierolprente 2010: The Kelsey Grammer Bill Zucker Comedy Hour 2015: Harry Held TV Visits the Los Angeles Jewish Film Festival

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu