Shamika Cotton is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pariah (2011) en Frank the Bastard (2013), en in die televisiereekse The Wire (2002) en Gotham (2014).

Filmografie Rolprente 2011: Pariah 2013: Frank the Bastard

Televisiereekse 2002: The Wire 2004: I Wanna Be a Soap Star 2014: Gotham

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu