Rachel Covey (gebore 15 Junie 1998) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Duane Hopwood (2005) en Enchanted (2007), en in die televisiereeks What Would You Do? (2009).
Filmografie Rolprente 2005: Duane Hopwood 2007: Enchanted
Televisiereekse 2009: What Would You Do?
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu