Grace Victoria Cox (gebore 10 Maart 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Extremely Wicked, Shockingly Evil and Vile en in die televisiereekse Under the Dome (2013) en Twin Peaks (2017).

Filmografie Rolprente 2018: Savage Youth Extremely Wicked, Shockingly Evil and Vile Triumph

Televisiereekse 2013: Under the Dome 2017: Twin Peaks 2018: Heathers

Televisierolprente 2016: Manson's Lost Girls

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense