Auliʻi Cravalho (gebore 22 November 2000) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Moana (2016) en Ralph Breaks the Internet (2018), en in die televisiereeks Weird City (2019).

Filmografie Rolprente 2016: Moana 2018: Ralph Breaks the Internet

Televisiereekse 2019: Weird City

Video's 2016: The Rock Takes the Which Disney Princess Are You? Quiz with the Cast of Moana 2017: Gone Fishing

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu