Rebecca Creskoff (gebore 1 Februarie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Curb Your Enthusiasm (2000), Mad Men (2007), Hung (2009), en Justified (2010).

Filmografie Rolprente 2001: Friends and Family

Televisiereekse 2000: Curb Your Enthusiasm 2002: Greetings from Tucson 2004: Quintuplets 2007: Mad Men 2009: Hung 2010: Justified

Televisierolprente 2003: Phil at the Gate 2006: Stroller Wars 2008: Libertyville 2017: Untitled Kourtney Kang Project

Video's 2014: Happy Endings-The Real Tuesday Weld

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu