Flora Cross (gebore 11 Januarie 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bee Season (2005), Margot at the Wedding (2007), Chlorine (2013), en Boarding School (2017).
Filmografie Rolprente 2005: Bee Season 2007: Margot at the Wedding 2013: Chlorine 2017: Boarding School
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Franse Jode