Veanne Cox (gebore 19 Januarie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente You've Got Mail (1998), Erin Brockovich (2000), Two Weeks Notice (2002), en The Rebound (2009).

Filmografie Rolprente 1998: You've Got Mail 2000: Erin Brockovich 2002: Two Weeks Notice 2009: The Rebound

Televisiereekse 2018: Cady Did

Video's 1986: Class of '86 2017: Stay at Home Dad

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu