Isabella Cramp (* 2004) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Joy (2015) en in die televisiereekse The Neighbors (2012), Colony (2016), en Vampirina (2017).

Filmografie Rolprente 2015: Joy 2019: Bickle

Televisiereekse 2012: The Neighbors 2015: Shimmer and Shine 2016: Colony 2017: Vampirina

Televisierolprente 2011: Possessing Piper Rose 2016: North Lake Divas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2004 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu