Delilah Cotto (gebore 26 November 1970) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Empire (2002) en Illegal Tender (2007).

Filmografie Rolprente 2002: Empire 2007: Illegal Tender 2012: Kidnapped Souls 2019: Possession Diaries Maria Canje

Televisiereekse 2015: Game of Thrivers

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu