Genevieve Cortese (gebore 8 Januarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kids in America (2005) en Hated (2012), en in die televisiereekse Wildfire (2005) en Flashforward (2009).
Filmografie Rolprente 2005: Kids in America 2012: Hated
Televisiereekse 2005: Wildfire 2009: Flashforward
Video's 2005: Unraveled
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense