Tara Correa-McMullen (24 Mei 1989 – 21 Oktober 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rebound (2005) en in die televisiereekse Judging Amy (1999), Zoey 101 (2005), en Boulevard of Broken Dreams (2007).

Filmografie Rolprente 2005: Rebound

Televisiereekse 1999: Judging Amy 2005: Zoey 101 2007: Boulevard of Broken Dreams

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu