Maddie Corman (gebore 15 Augustus 1970) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Some Kind of Wonderful (1987), The Adventures of Ford Fairlane (1990), Maid in Manhattan (2002), en Begin Again (2013).

Filmografie Rolprente 1985: Seven Minutes in Heaven 1987: Some Kind of Wonderful 1990: The Adventures of Ford Fairlane 2002: Maid in Manhattan 2013: Begin Again

Televisiereekse 1987: Mr. President 1994: All-American Girl 2011: Eden 2015: Almost There 2018: Threads

Televisierolprente 1993: Tracey Takes on New York 2014: And, We're Out of Time

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu