Emayatzy Corinealdi (gebore 14 Januarie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Middle of Nowhere (2012), Addicted (2014), en The Invitation (2015).

Filmografie Rolprente 2003: Pretty Lady 2012: Middle of Nowhere 2014: Addicted 2014: In The Morning 2015: The Invitation 2015: Miles Ahead 2019: Beats

Televisiereekse 2010: Romantically Challenged 2014: Hand of God

Televisierolprente 2007: Demons 2007: Katrina Red Line

Video's 2004: Vampz

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu