Sarah Clarke (gebore 16 Februarie 1972) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 (2011) en in die televisiereekse 24 (2001), Men of a Certain Age (2009), en Bosch (2014).
Filmografie Rolprente 2000: Pas de deux 2004: Human Error 2006: The Lather Effect 2008: Twilight 2010: Below the Beltway 2011: The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 2017: Staring at the Sun 2018: The Maestro 2018: Short Straw 2018: The Grand Son
Televisiereekse 2001: 24 2009: Men of a Certain Age 2009: Trust Me 2011: The Booth at the End 2014: Bosch 2015: Couch Surfing USA
Televisierolprente 2002: 24 Heaven 2002: 24: The Postmortem 2006: A House Divided 2007: Alibi 2014: Line of Sight
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu