Kiersey Clemons (gebore 17 Desember 1993) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dope (2015), Neighbors 2: Sorority Rising (2016), en Untitled The Flash Film (2020).
Filmografie Rolprente 2015: Dope 2016: Neighbors 2: Sorority Rising 2018: Little Bitches 2018: An L.A. Minute 2018: Sweetheart 2018: Hearts Beat Loud 2020: Untitled The Flash Film Z The Language of Flowers Lady and the Tramp
Televisiereekse 2014: What's Next for Sarah? 2015: Eye Candy 2016: Angie Tribeca 2016: Easy
Televisierolprente 2014: Cloud 9
Video's 2016: DJ Snake and Bipolar Sunshine: Middle
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense